Petro-Mari is, as 2-jarige, op die oomblik baie bewus van haar skaduwee...amper so bewus soos ek van my skadukant is...
Ons twee staan op die voorstoep vanoggend, toe sy my roep:
"Pappa, kyk my skaduwee!"
Sy staan met haar rug na die son, en swaai haar armpies om haar skaduwee lewe te gee.
En haar armpies vou om haar lyfie, en ook om haar skaduwee op die grond:
"Kyk, Pappa, ek gee my skaduwee 'n drukkie!"
Ek kan niks hierby voeg nie... Hoef nie... Wil nie...
Sommige stories tot dusver...
-
▼
2011
(11)
-
▼
December
(11)
- Veels geluk liewe Taaaaigher...
- B-y-t op die b-o-u-d...
- Hierdie tyd van die jaar...Coke-en-iets...en twee ...
- Van vrugteslaai, vrede, en magies se waatlemoen...
- SA Sukses?... Tien Tebo's...Watter -is om te is...
- Skaduwees...en skadukante...
- Dagbreekverrassing...e-verligting
- Koste-plus geskroef versus Toelaatbare kinderarbeid?
- Dinsdag Donder...en Donker
- Titels galore...
- Drukkoker-bakkery...'n kettingsaag...en 'n vriend....
-
▼
December
(11)
My boat and I

Music is my ocean
Petro Marie verstaan iets baie diep!
ReplyDelete